Die hoofbestanddeel in ons ZERO BS seep, is voedsame hardevet wat jy in die hele reeks velprodukte sal vind. 

Ouma weet wat sy doen en die wetenskap bewys haar reg.

Navorsing toon dat hardevet skadeloos is vir die menslike vel. Trouens, dis die perfekte manier om jou vel skoon te hou sonder om natuurlike vog te verloor.

Ons kry die vitamienryke hardevet-seep van ’n vrylopende plaas.  Die seep bevat slegs vyf bestanddele, een daarvan, water.

Die ZERO BS -staaf is ’n drie-in-een seep, sjampoe en skeerroom. Voed jou lyf met ons handgemaakte, fyn gegeurde seep. Hierdie 100% natuurlike produk maak jou vel en hare sag, ph-geballanseerd en vogtig.

Die ZERO BS-seep bevat slegs vyf bestanddele. Met geen kunsmatige skuim- of bymiddels nie, ook geen laurethsulfaat nie. Ons seep is perfek as jy hou van ’n ryk sjampoe of skeerroom met ’n dik laag skuim.

TESTAMONIAL: 
Die seep is wonderlik. My vel voel gekoester en vogtig. Al die bestanddele is natuurlik. Dis ’n absolute bonus!
- Lindsy Marais
View English version of this page.
Soap (175ml)

Soap (175ml)

R 75